Leiers

Leerlingraad vir 2019

Hoofleiers

V.l.n.r.: Tiaan de Kock (onderhoofseun), Aiden Jacobs (Hoofseun), Amoné Pienaar (hoofdogter), Annika Maritz (onderhoofdogter)



Leerlingraad

Dogters: Johnné Gagiano, Samonic Nel, Lee-Ann Koen, Melissa Daffue, Anné Kleynhans, Elmari Beyers Amoné Pienaar, Lisa Venter, Zandré de Plessis, Annika Maritz, Roelien Esterhuyse , Deanne Williams.

Seuns: Alex de Lange, Tiaan de Kock, Reghardt de Waal, Kyle Cutler, Rico Smith, Ruan van Zyl, Aiden Jacobs, Dyllin Steinmann, Johandré Duvenhage, Joshua Correia, Armand Greyling, Altus Erasmus.

Diensbaarheidspan

Skolierpatrollie:

Hulle help ons bytjies veilig oor die besige pad. Hulle is soggens voor skool en smiddae na skool op hul pos.

Shaun Cilliers, Riccardo Fernandes, Dewan Swanepoel, Chandri Weyers, Hanno Theunissen, Charmoné Strauss, Jade Vermaak, Nathan Pozzan en Xander van Gent.



Rekenaarprefekte:

Hierdie span hou die rekenaarsentrum in tip-top toestand.

Lieschen Roode, Viné van der Westhuizen, Abigail Evitts, Rochelle Ehlers



Snoepieprefekte:

Hierdie span hou almal se magies vol. Hulle werk baie hard voor skool, na skool, pouses en tydens sportbyeenkomste.

Jayden Ferreira, Danielle Prinsloo, Caitlynn Viviers, Dean Claassen

Mediaprefekte:

Die dames sorg dat ons bytjies leesfiks bly. Hulle doen soggens, smiddae en gedurende pouses diens in die mediasentrum.

Kaylee Nortjé, Angela Cave, Tasia Small, Kayleen Cornelissen, Zetske Oberholzer, Crystal Motoedi, Lynette Barnardo, Zanique Vosloo, Charné Korend



Laboratoriumprefekte:

Die laboratoriumprefekte help met die opstel en opruim van eksperimente.

Ivané Schweers, Lee-Anne Dafel, Desiré de Bruyn en Cindy Visagie