Skooldrag

Beskikbaar by Ekspaar en MG Schoolwear

Somer:

Dogters dra ‘n rooi rok met bruin sokkies en bruin skoene.

Seuns dra ‘n bruin broek met ‘n wit hemp (die roomkleur hemp met skoolwapen is besig om uit te fasseer) met bruin kouse en skoene.

Winter:

Seuns en dogters dra ‘n bruin langbroek, wit langmouhemp, bruin das, skooltrui en/of rooi skool windjekker.

Atletiekdrag is beskikbaar van by MG Schoolwear.

Vrydae dra ons feesklere: ‘n swart kortbroek met ‘n feeshemp uitsluitlik beskikbaar by MG Schoolwear