Skoollied



Hier aan die Vaarlrivier se wal
Staan Kollegepark die skool waar al
Ons seuns en dogters arbeidstrou
In Hom alleen ‘n toekoms bou
Want as ons strewe rotsvas staan
Wink die oorwinning op ons baan
Oorwinning op ons baan.

Waar smôrens nog die kiewiet skal
En dartel duik steil teen die wal
Reik ons mekaar met trou gestand
In werk en spel die regterhand
Want een in strewe, een in sin
Sal ons die bergkruin kan oorwin
Die bergkruin kan oorwin.