Akademie

Ons handhaaf is baie hoë akademiese standaard by ons skool. Elke onderwyser poog om die kurrikulum so relevant en interessant moontlik te maak. Die geheim tot suksesvolle leer is om leer te integreer met alledaagse lewe.

Top 20 vir Kwartaal 3 2024

Laerskool Kollegepark se leerders neem graag deel aan die volgende aktiwiteite

1
1 JANSEN VAN VUUREN Mischke
2 VAN WYK Michelle
3 NELL Ivanke
4 ECROIGNARD Roxette
5 JACOBS Zwanique
6 KLOPPER Darius
7 STRÖH Zoey
7 VAN NIEKERK Björn
9 PRETORIUS Ivané
10 MICHAU Petrus
11 ACKERMAN Dylan
11 PIETERSE Jandré
13 BLAKE-ZWARTS Owen
14 PRETORIUS Lené
15 OBERHOLZER Elmie
16 BARKLEY Zaiden
17 SPEEMANNS Alirice
18 MARX Jeanette
19 HURTER Jace
20 ODENDAAL Lianké
1 DE CLERCQ Emma
1 VAN DEN BERG Markus
3 BLAKE-ZWARTS Mason
4 SENEKAL Linzuné
5 GROBLER Lerieke
6 TOERIEN Rossouw
7 BOTES Werné
7 JOUBERT Luané
9 JACOBS Leomand
10 LE ROUX Linden
11 DREYER Danelle
12 DICKS Lexie
12 KAPP Wion
14 BESTER Shelby
15 COETZEE Mileah
16 GROBLER Juandré
17 DEWING Jay-Lee
18 MALOISANE Thoriso
19 VAN DER MERWE Melissa
20 MINNAAR Leané
1 ROEBUCK Megan
2 VAN WYK Jané
3 BOUWER Hanru
4 VAN BOSCH Clayton
4 WAGENER Sharmone
6 VAN WYNGAARDT Beulah
7 BOTHA Joané
8 MACHETHE Modjadji
9 DU TOIT Nicholas
10 BOTHA Stephanie
11 MARAKA Bohlale
11 POTGIETER Anushka
13 BOSMAN Nellis
13 HAYWOOD Kaylin
13 KEMP Zanica
16 NEL Jade
17 LESSING Jandré
18 MAHLANGU Tshiamo
19 NIENABER Chanté
20 VAN LOGGERENBERG Qanzel

 

1 DE CLERCQ Miané
2 HUGO Charlene
3 CONRADIE Ivané
4 KOUTANDOS Twané
5 BOTES Tesca
6 KRITZINGER Carené
7 RADEBE Tholoana
8 RIETKERK Nicholis
9 LABUSCHAGNE Dewald
9 NIEUWENHUIZEN Karli
11 VILJOEN Lea
12 KNIPE Tatum-Lee
13 MACHETHE Kgosi
13 MARKOS Nicole
15 STRYDOM Monique
16 BENEKE Keanu
16 FERREIRA Isabella
18 VAN BEMMEL Chrisna
19 BERNARDO Amoré
20 STRUWIG Olivia

Olimpiades en kompetisies

Gerhard Nel homself as bobaas skrywer bewys. Hy is aangewys as die Sedibeng Wes, D 8 distrikswenner vir sy storie.

🎉🧠 Wiskunde-Wenners in ons Midde! 🧠🎉
Ons harte bars van trots! 💥📚
Björn van Niekerk in Graad 4 het ‘n puik 3de plek losgeslaan by die Distriksrondte van die Wiskunde Olimpiade – dis somme van die slimste soort! 😄✏️
En dan, asof dit nie genoeg is nie… Megan Roebuck in Graad 6 het met haar skerp potlood en skerper brein ’n skitterende 2de plek ingepalm! 🥈💫
Julle is ware Wiskunde-Towenaars! 🧙‍♀️➕➖
Baie geluk, Björn en Megan – ons is ongelooflik trots op julle! 🎊👏

Drie van ons slimkoppe het die skool by die Natuurwetenskap Olimpiade verteenwoordig:

Van lings na regs: Lesego Maloisane, Janu van der Westhuizen en Milan Loots

Baie geluk aan ons EBW-Olimpiade deelnemers. Julle was skitterend! #kollegeparkistrots

Logan le Roux, Milan Loots en Jordynn Williams het ons skool Saterdag verteenwoordig by die Super 12 Laerskole / Primary Schools-Algemene Kennis te Laerskool Vastrap in Rustenburg.
Dankie vir jul harde werk, julle het ons baie trots gemaak! #kollegeparkalgemenekennis

🐝🎶 Klanke, Letters & Slimkoppe! 🎶🐝
Dis nie net somme wat saak maak nie – ons leerders wys ook hulle staal met woorde en klanke! 💬📖
Michelle van Wyk in Graad 4 het haar klanke met moed en selfvertroue baasgeraak en ‘n puik 3de plek behaal by die Distriksrondte van Klankiebankie! 🎵🏅 Dis hoe ‘n klank-kampioen klink!
Owen Blake-Zwarts in Graad 4 het ons skool met trots verteenwoordig in die Distrik Spelling Bee – hy het homself uitstekend van sy taak gekwyt en ons is met reg baie trots op hom! 🐝👏