Belangrike inligting

BELANGRIKE DATUMS 2025

2025 SKOOLKWARTALE
Kwartaal 1:  15 Januarie tot 28 Maart
Kwartaal 2:  8 April tot 27 Junie
Kwartaal 3:  22 Julie tot 03 Oktober
Kwartaal 4:  13 Oktober tot 10 Desember

BELANGRIKE DATUMS VIR KWARTAAL 1 en 2

Algemeen:
• 14 Maart Haarinspeksie
• 25 Maart Fotodag
• 27 Maart Koekverkoping graad R
• 9 April Oueraand/middag 16:30 – 18:00 (op uitnodiging)
• 11 April Haarinspeksie
Kultuur:
• 14 – 15 Maart Redenaars: Super 12
Sport:
• 14 Maart Mini-rugby en -netbal (Totius)
• 14 – 15 Maart Atletiek: Gauteng
• 14 Maart PUK Aandreeks
• 15 Maart Rugby (Randhart & Baanbreker)
• 16 Maart Hokkie D8 Suid-Gauteng proewe
• 19 Maart Rugby en netbal (Fontainebleau)
• 21 – 22 Maart Atletiek: SA’s
• 21 Maart Netbal GSN Kleinskole proewe
• 24 Maart Rugby en netbal: KP vs Standerton (T)
• 31 Maart – 3 April Rugbytoer (Jubaweni)
• 10 – 12 April Rugby- en netbal groepwedstryde: Super 12
• 11 April Mini-rugby en -netbal (Vaalpark)

POSTE BESKIKBAAR

 

SKRYFBEHOEFTES VIR 2025

LET WEL! Alle pakkette beskikbaar vanaf 23 Julie 2024 vir 2025

GRAAD RR 2025

GRAAD R 2025

GRAAD 1 2025

GRAAD 2 2025

GRAAD 3 2025

GRAAD 4 2025

GRAAD 5 2025

GRAAD 6 2025

GRAAD 7 2025