
Skoolfonds
2026
Ons versoek dat u asseblief die skoolfonds elektronies sal inbetaal. Gebruik u kind se naam, van en toelatingsnommer (die nommer voor u kind se naam op die klaslys) as verwysing.
Die bankbesonderhede en skoolfonds vir 2026 is as volg:
Graad RR
R1 440 x 12 vir een kind
R17 280 per jaar
Graad R
R 1 310 x 12 vir een kind
R 15 720 per jaar
Graad 1-7
R 1 145 x 12 een kind
R13 740 per jaar per kind
Laerskool Kollegepark
ABSA Tjekrekening
Takkode: 632 005
Rek no: 530 491 153
