
Naskool opsie Gr. RR tot Graad 7
Inskrywingsvorms kan by die kantoor afgehaal word.
Elektronies beskikbaar: (Klik op die naam om die PDF af te laai.)
Herregistrasievorm 2026
Naskool inligting 2026
Inskrywingsvorm 2026 Nuwe Ouers
Bank: ABSA
Tak: Vanderbijlpark
Kode: 632005
Rek no: 530-491-153
Verywysing: Naam en Van van leerder, Graad en “Naskool”
KONTAKBESONDERHEDE:
Bestuur: 079 676 4973
Senior Naskool Kontaknommer: 082 670 1772
Junior Naskool Kontaknommer: 066 038 4768
Hierdie nommers word gebruik vir alle kommunikasie van die naskool se kant af.
Ons versoek dat u hierdie nommer kontak vir enige verdere navrae en/of kommunikasie.
Let wel daarop dat hierdie nommer slegs tussen 12:00 en 18:00 geskakel kan word.
E-pos adres:
Ons het dan ook ‘n gmail e-pos adres wat ons gebruik uitsluitlik vir die naskool:
naskool@lskollegepark.co.za
Enige navrae kan na hierdie e-pos adres deurgestuur word.
